Dink of Sink finaal 2019 | |
by AfriForum | |
Thumbnail | |
Download | |
Web page | |
Affies maak skoonskip by Dink of Sink! | |
Na vier streeksuitdunne het die Afrikaanse Ho r Seunskool | |
(AHS) en Afrikaanse Ho r Meisieskool (AHMP) koning | |
gekraai by vanjaar se Dink of Sink-skoledebatskompetisie. | |
Die manne van AHS het as die seniorwenners weggestap, | |
terwyl die dames van AHMP as die juniorwenners bekroon | |
is. | |
AfriForum en verskeie media-vennote insluitend Beeld, | |
Volksblad, Die Burger en Groot Ontbyt, het vanjaar di | |
debatvoering vir skole in Gauteng, Limpopo, die Vrystaat, | |
Wes-Kaap n Namibi aangebied. | |
Date Published: 2023-08-04 10:08:37 | |
Identifier: youtube-0mZQ995h2Tw | |
Item Size: 92785395 | |
Media Type: movies | |
# Topics | |
Youtube;video;Entertainment;Dink of S... | |
# Collections | |
altcensored | |
fringe | |
deemphasize | |
# Uploaded by | |
@altcensored | |
# Similar Items | |
View similar items | |
PHAROS | |