Mandriva Linux
=============
============================================================================
Die inhoud van hierdie CDROM is die Kopiereg � 2003-2005 Mandriva S.A.
en andere. Kyk asb. na die individuele kopieregboodskappe in elke
bronkodepakket vir distribusieregulasies. Die distribusieregulasies van
die programme waar die kopiereg deur Mandriva voorbehou word, kan in
die COPYING l�er gelees word.
Mandriva Linux en sy logo is handelsmerke van Mandriva S.A.
============================================================================
1. L�ergidsstruktuur
Hier l�ergids is as volg gestruktureer:
|--> media/
| |--> main/ hoof bin�re pakkette
| |--> contrib/ contrib bin�re pakkette
| `--> media_info/ paketmetadata
|--> install/
| |--> extra/ installeringsadvertensiebeeldmateriaal
| |--> images/ selflaaibeelde
| `--> stage2/ installasiegeheueskyfbeelde
| `--> live/ installasieprograml�ers
|--> isolinux/ isolinux-selflaaibeelde
|--> doc/ installasie instruksies in verskeie tale
|--> dosutils/ installasie nutsprogramme vir DOS
|--> misc/ bronkodel�ers, installasiebome
|--> VERSION huidige weergawe nommer
|--> COPYING kopiereg informasie
|--> INSTALL.txt installasie instruksies
`--> README.txt hierdie l�er in teks
Indien u na 'n partisie of NFS volume gaan spie�l, het u alles nodig
in "install/" vir installasieverwante l�ers, en alles
n in "media/" vir pakkette, sowel as die isolinux-beelde
in "isolinux/".
============================================================================
2. Installasie
Sien die INSTALL.txt l�er.
BELANGRIKE AANPASBAARHEIDSKENNISGEWING:
Mandriva Linux is gebou met spoedoptimisasies vir Pentiumklasverwerkers
(Pentium(tm) en aanpasbare verwerkers, AMD K6, Cyrix M2, PIII...) en
derhalwe SAL DIT NIE op ouer i386 en i486 rekenaars werk nie.
============================================================================
3. Bronkode
Al die Mandriva Linux spesifieke pakkette kom met volledge bronkode
op die bronkode-CD (PowerPack uitgawe).
Gebruik asb. ons FTP bedieners vir bronkode.
In gevalle waar u nie gemaklike Internettoegang het nie, kan Mandriva
die bronkodeargief vir u stuur vir 'n nominale fooi.
============================================================================
4. Ondersteuning
Vir di� wat oor webtoegang beskik, kyk by
*
http://www.mandriva.com/support
Vir toegang tot die eposlyste by
*
http://www.mandrivalinux.com/en/flists.php3
Indien u nie webtoegang het nie, kan u steeds inteken op die hoofeposlys.
Stuur eenvoudig 'n epos aan
[email protected] met
"subscribe newbie" in die liggaam van die boodskap.
============================================================================
Indien u nie dokumentasie saam met hierdie produk ontvang het nie,
kan u die Mandriva Linux PowerPack Uitgawe (heelwat Mandriva Linux CD's +
Installasie- & Gebruikershandleidings en postinstallasie
ondersteuning!) by ons verspreiders koop op:
*
http://www.mandrivastore.com/
============================================================================
5. Kontak
Mandriva kan bereik word by:
*
http://www.mandriva.com/company/contact