Mandrakelinux
                              =============

============================================================================

  Die inhoud van hierdie CDROM is die Kopiereg � 2003-2005 Mandrakesoft S.A.
  en andere. Kyk asb. na die individuele kopieregboodskappe in elke
  bronkodepakket vir distribusieregulasies. Die distribusieregulasies van
  die programme waar die kopiereg deur Mandrakesoft voorbehou word, kan in
  die COPYING l�er gelees word.

  Mandrakelinux en sy logo is handelsmerke van Mandrakesoft S.A.

============================================================================

1. L�ergidsstruktuur

  Hier l�ergids is as volg gestruktureer:

  |--> media/
  |   |--> main/        hoof bin�re pakkette
  |   |--> contrib/     contrib bin�re pakkette
  |   `--> media_info/  paketmetadata
  |--> install/
  |   |--> extra/       installeringsadvertensiebeeldmateriaal
  |   |--> images/      selflaaibeelde
  |   `--> stage2/      installasiegeheueskyfbeelde
  |       `--> live/    installasieprograml�ers
  |--> isolinux/        isolinux-selflaaibeelde
  |--> doc/             installasie instruksies in verskeie tale
  |--> dosutils/        installasie nutsprogramme vir DOS
  |--> misc/            bronkodel�ers, installasiebome
  |--> VERSION          huidige weergawe nommer
  |--> COPYING          kopiereg informasie
  |--> INSTALL.txt      installasie instruksies
  `--> README.txt       hierdie l�er in teks

  Indien u na 'n partisie of NFS volume gaan spie�l, het u alles nodig
  in "install/" vir installasieverwante l�ers, en alles
n   in "media/" vir pakkette, sowel as die isolinux-beelde
  in "isolinux/".

============================================================================

2. Installasie

  Sien die INSTALL.txt l�er.

  BELANGRIKE AANPASBAARHEIDSKENNISGEWING:

  Mandrakelinux is gebou met spoedoptimisasies vir Pentiumklasverwerkers
  (Pentium(tm) en aanpasbare verwerkers, AMD K6, Cyrix M2, PIII...) en
  derhalwe SAL DIT NIE op ouer i386 en i486 rekenaars werk nie.

============================================================================

3. Bronkode

  Al die Mandrakelinux spesifieke pakkette kom met volledge bronkode
  op die bronkode-CD (PowerPack uitgawe).

  Gebruik asb. ons FTP bedieners vir bronkode.

  In gevalle waar u nie gemaklike Internettoegang het nie, kan Mandrakesoft
  die bronkodeargief vir u stuur vir 'n nominale fooi.

============================================================================

4. Ondersteuning

  Vir di� wat oor webtoegang beskik, kyk by
    * http://www.mandrakesoft.com/support

  Vir toegang tot die eposlyste by
    * http://www.mandrakelinux.com/en/flists.php3

  Indien u nie webtoegang het nie, kan u steeds inteken op die hoofeposlys.
  Stuur eenvoudig 'n epos aan [email protected] met
  "subscribe newbie" in die liggaam van die boodskap.

============================================================================

  Indien u nie dokumentasie saam met hierdie produk ontvang het nie,
  kan u die Mandrakelinux PowerPack Uitgawe (heelwat Mandrakelinux CD's +
  Installasie- & Gebruikershandleidings en postinstallasie
  ondersteuning!) by ons verspreiders koop op:

    * http://www.mandrakestore.com/

============================================================================

5. Kontak

  Mandrakesoft kan bereik word by:

    * http://www.mandrakesoft.com/company/contact